Friday, July 24, 2009

Suane

Oppad terug vanaf die plaas het Suane ons vermaak, kyk die panty op haar kop. Sy is te oulik.



1 comment:

  1. Sy is 'n regte klein ougat. Hulle is te dierbaar. Gee haar 'n drukkie wanneer jy haar weer sien.

    ReplyDelete