Thursday, July 30, 2009

Daan Verjaar

Ek en Ouma Hettie het die hele middag eetgoed gemaak,
dit was net ons gesin.
Dian en Hanu kon nie meer wag dat oupa die kersies moes blaas en ons moes ook gesing het.





Daan en Ouma Hettie




Ryno het vir Oupa 'n 5 en 'n 7 met kersies op die koek gesit,
wat hy moes dood geblaas het.




1 comment:

  1. Bly dit gaan goed met julle almal. Ja, die kleingoed is erg op die kersies en die singery.
    Liefde.

    ReplyDelete