Friday, July 24, 2009

Besoek die plaas

Ons het 'n besoek ook aan die plaas gebring, Ouma Hettie en Tannie Magda du Preez.
Ons het ook vir Katy daar raak geloop, sy was baie bly,
sy het net vir my en Magda vertel hoe dik het ons geword.




Na die roof op Chota in die winkel op die plaas, is sy sussie Lilliben nou daar om hom te help, Chota moet gaan vir 'n hart operasie maar hy is te bang.






1 comment:

  1. Ouma lyk goed. Dit lyk of sy 'n kilo of twee aangesit het. Of is dit die rooi wat mooi maak.

    ReplyDelete