Saturday, October 24, 2009

Leon en Theresa se Troue

Hier is vir julle 'n paar fotos van die troue.
Die Bruidspaar - Mnr en Mev Wentzel




Die Blommemeisie - Megan




'n Tafel foto
George en Magda, Daan en Clara, Evette en Jan
Johan en Martie. Leon en Theresa, Ouma Hettie


Leon en Tian



Riaan het die troue gedoen - Hier het Leon en Theresa elkeen 'n halwe glas sout in een glas gegooi, om so te wys dat hulle nou een is, en niemand kan Leon of Theresa se sout uithaal nie.



Leon en Theresa het saam die kerk (Restaurant) ingekom.




Magda, Daleen (Willie se vrou) en Suane




Daan, Hansie en Riana




Jan en Evette




George, Ouma Hettie en Magda











Thursday, October 15, 2009

Dian en Ouma Dixie

Hierdie foto is geneem by Dian se Oupa en Ouma oggend


Monday, October 12, 2009

George en Tina se trouse

Dit is Joanne, George en Tina se dogtertjie.

Die bruidspaar, George en Tina




Dit is die venue- Del Amor in Witbank


Daan en Clara in die kerk.



Andre, Hanu, Leandra en Ryno





Tieka, Barend en Dian




Friday, October 9, 2009

Ryno - Leier

Ryno is vandag by sy skool, as diensleier vir volgende jaar gekies, hulle begin al vanaf Maandag met hulle "duties" ons is baie trots op hom.



Dian Verjaar

Dian verjaar more, dan is ons nie by die huis nie, so ons se maar vandag vir hom baie geluk met sy verjaarsdag en ons hoop volgende jaar gaan hy die grootskool baie geniet, want dan is hy mos 'n graad een parrabeen. Bly net so pragtige seun vir Mamma en Pappa en vir Oupa en Ouma. Ons is baie lief vir jou.



Danelle Harmse Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop die jaar wat voorle gaan vir jou baie geluk, vreugde, vrede en liefde inhou, en dat al jou drome waar sal word, Lief vir jou



Tuesday, October 6, 2009

Ruben Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, dit lyk vir ons julle het baie lekker verjaarsdagpartytjie gehou, en geniet die dag saam met Pappa en Mamma en die res van die familie.
(Mamma moet bietjie vir ons fotos stuur - op hierdie foto was jy maar nog baie klein)



Monday, October 5, 2009

Hanu Verjaar

Hanu, baie baie geluk met jou verjaarsdag, jy is pragtig, wens jy kan vir altyd so klein en oulik bly, Ouma se gebed vir jou is, dat Liewe Jesus jou lank vir Pappa en Mamma, en vir Oupa en Ouma sal spaar. Goeie gesondheid en alles wat mooi en goed is vir jou vir die jaar wat voorle. Hoop jy gaan volgende jaar die nuwe kleuterskool geniet. (want jy word mos nou gloot) Baie lief vir jou.



Saturday, October 3, 2009

Dian en Hanu se Verjaardagpartytjie

Ons het vandag Dian en Hanu se verjaarsdagpartytjie gehou, by Op die Plaas, dit was baie lekker, die kinders het die diere geniet, asook die springkasteel en om nie te praat van al die eetgoed.



Verjaarsdagkoeke was Trekkers.






Al die eetgoed was in emmertjies gepak.



Dian en Hanu met hulle krone.






Die vriende wat daar was. Talita, Maritza, Charl en Amy en Tieka.




Oupa Daan, die oupa's was hierdie keer by die partytjie




Ouma Hettie



Dian met van sy maatjies



Hanu en Dian



Dian, hy spring eerder as om met die diere te speel





Hanu, hy was nie bang vir die ponie nie, maar Dian wou gald nie ry nie




Hanu en van sy maatjies, met die wit is Mekyla, en die strepies top is Megan.




Hanu, hy het darem ook die hasie vasgehou