Friday, July 24, 2009

Besoek aan Tannie Lucy

Ek , Magda, Ouma Hettie en Suane het Dinsdag,
21 Julie bietjie vir Tannie Lucy gaan kuier,
hier is 'n paar fotos van die oggend.



Die mussie wat Tannie Lucy op het, was oom Fanie s'n,
sy se haar ore het vreeslik koud gekry.









1 comment:

  1. Ek kan nie glo hulle bly nog op die plaas nie. Dankie vir die foto's.

    ReplyDelete