Sunday, January 17, 2010

Sebil en Johan Kuier

Ouma Hettie en Daan, hulle wou nie eers vir die kamera gekyk het nie, ons ander was almal in die kombuis besig om kos te maak en te gesels.

Johan, Tieka en Barend
Dankie Johan vir die deure se slotte


Leandra het ook haar deel gebring met die die kos maak



Leandra, Ryno en Sebil
Sebil het ook haar deel gedoen, sy het die kaas gerasper. So die kosmaak was 'n spanpoging.
Nogmaals dankie vir julle twee se kuier, dit was baie lekker en onthou julle is altyd welkom.