Friday, February 27, 2009

Werk by die Skou 26 Februarie 2009

Ons het 26 Februarie by die Randfontein skou gewerk,
Ryno was saam maar hy het nie gewerk nie hy het net kom geld haal om te spandeer op alles en nog wat.
Ryno en Leandra

Corrie, Lenie Pelser en Elsje Snyman het die maalvlei ingeskep, dit het met rukke lekker dol gegaan.





Leandra het gebak




Die drie manne het die geld geneem en uitgeroep wat ons moet skep en smeer.
Stolla Snyman, Renier Labuschagne, Dries van Zyl






Wednesday, February 25, 2009

Randfontein Skou - Dames oggend

Clara en Fransisca, ons het volgens die tema aangetrek, dit was "1920"



Clara - Kyk daardie sigaret!



Fransisca aan die tafel



Clara en Niekie van den Berg


Hettie Kock

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het 'n baie lekker dag en dat die jare wat voorlê vol vreugde en geluk sal wees, jy is so 'n pragtige mens, Liefde


Monday, February 23, 2009

A1 Grant Prix

Vir al die New Seelanders het Ryno "Black Beauty" by die A1 Grand Prix afgeneem.




Leandra en Ryno was Sondag 22 Februarie saam met Andre en Kyle by die A1 Grant Prix




Ryno het van die fotos geneem om te kom wys.




Saturday, February 21, 2009

Old Mutual

Op 31 Januarie het Daan by Stonehaven On Vaal sy toekennings ontvang vir 61 rondtes voltooi in Club 51 by Old Mutual. Dit was 'n bootrit gewees.


Swartruggens Dam

Die naweek van 6 tot 8 Febr. was ons by 'n KSA rally van die Rustenburg streek.


Die boonste foto is sit Ryno by die karavaan voor ons gery het.
Onderste foto hou Ryno die vis vas wat Johan Marx gevang het.



Oupa Daan met Ryno en Chipy. (Chipy het ook saam gegaan met die rally)



Daan en Clara


Daan saam met Fred Wille.


Clara was vir die naweek die boete bessie.


Voor ons terug gegaan het huis toe, het ons eers weer 'n lekker ontbyt gehad.