Friday, October 9, 2009

Ryno - Leier

Ryno is vandag by sy skool, as diensleier vir volgende jaar gekies, hulle begin al vanaf Maandag met hulle "duties" ons is baie trots op hom.



1 comment:

  1. Baie geluk, Ryno. Alle sukses vir volgende jaar. Liefde. Tannie Annatjie

    ReplyDelete