Friday, October 9, 2009

Dian Verjaar

Dian verjaar more, dan is ons nie by die huis nie, so ons se maar vandag vir hom baie geluk met sy verjaarsdag en ons hoop volgende jaar gaan hy die grootskool baie geniet, want dan is hy mos 'n graad een parrabeen. Bly net so pragtige seun vir Mamma en Pappa en vir Oupa en Ouma. Ons is baie lief vir jou.



No comments:

Post a Comment