Saturday, October 3, 2009

Dian en Hanu se Verjaardagpartytjie

Ons het vandag Dian en Hanu se verjaarsdagpartytjie gehou, by Op die Plaas, dit was baie lekker, die kinders het die diere geniet, asook die springkasteel en om nie te praat van al die eetgoed.



Verjaarsdagkoeke was Trekkers.






Al die eetgoed was in emmertjies gepak.



Dian en Hanu met hulle krone.






Die vriende wat daar was. Talita, Maritza, Charl en Amy en Tieka.




Oupa Daan, die oupa's was hierdie keer by die partytjie




Ouma Hettie



Dian met van sy maatjies



Hanu en Dian



Dian, hy spring eerder as om met die diere te speel





Hanu, hy was nie bang vir die ponie nie, maar Dian wou gald nie ry nie




Hanu en van sy maatjies, met die wit is Mekyla, en die strepies top is Megan.




Hanu, hy het darem ook die hasie vasgehou


















No comments:

Post a Comment