Monday, October 5, 2009

Hanu Verjaar

Hanu, baie baie geluk met jou verjaarsdag, jy is pragtig, wens jy kan vir altyd so klein en oulik bly, Ouma se gebed vir jou is, dat Liewe Jesus jou lank vir Pappa en Mamma, en vir Oupa en Ouma sal spaar. Goeie gesondheid en alles wat mooi en goed is vir jou vir die jaar wat voorle. Hoop jy gaan volgende jaar die nuwe kleuterskool geniet. (want jy word mos nou gloot) Baie lief vir jou.



No comments:

Post a Comment