Friday, August 7, 2009

Entrepeneursdag - Kenmare Laerskool

Dian en sy juffrou Antonette



Dian het die springkasteel vreeslik geniet


Dian by die artikels wat hy verkoop het, stickers en funny faces










Vriendinne Oggend

Die uitsig vanaf Ds. Mariette se huis was pragtig,
sy bly in Rangeview, Krugersdorp



Dit is haar dogtertjie, Liani


Die tafels was pragtig gedek



Mariette en haar skoonma, hulle het soveel moeite gedoen en die ontbyt was heerlik.




Leandra , dit was bitter koud die dag, dit het gereen








Thursday, July 30, 2009

Daan Verjaar

Ek en Ouma Hettie het die hele middag eetgoed gemaak,
dit was net ons gesin.
Dian en Hanu kon nie meer wag dat oupa die kersies moes blaas en ons moes ook gesing het.





Daan en Ouma Hettie




Ryno het vir Oupa 'n 5 en 'n 7 met kersies op die koek gesit,
wat hy moes dood geblaas het.




Wednesday, July 29, 2009

Andre Blaauw Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy gaan 'n wonderlike verjarsdag het, ons gebed vir jou is vrede, vreugde, geluk en voorspoed vir die jaar wat voorlê.



Friday, July 24, 2009

Suane

Oppad terug vanaf die plaas het Suane ons vermaak, kyk die panty op haar kop. Sy is te oulik.



Besoek die plaas

Ons het 'n besoek ook aan die plaas gebring, Ouma Hettie en Tannie Magda du Preez.
Ons het ook vir Katy daar raak geloop, sy was baie bly,
sy het net vir my en Magda vertel hoe dik het ons geword.




Na die roof op Chota in die winkel op die plaas, is sy sussie Lilliben nou daar om hom te help, Chota moet gaan vir 'n hart operasie maar hy is te bang.






Koue in SA

Dit was laasnag baie koud hier by ons -3 grade, dit is die eerste keer wat die spuitfontein se water ys, kyk hoe mooi lyk dit.