Monday, June 22, 2009

Ryno Dans Eksamen - 20 Junie 2009

Hier is 'n paar fotos van Ryno, hy het eksamen gedans Saterdag en sal eers vanaand sy punte kry, sal laat weet wat hy gekry het.

Hy het 9 danse gedans, 3 danse met elke "partner" eerste 3 danse was hy en sy partner beoordeel en die ander 6 was die ander 2 meisies beoordeel, (daar is te min seuns vir die aantal meisies) hy was stokflou en het sommer dadelik vir 'n uur geslaap.


Hierdie is ook een van die ander meisie, ek was so bietjie laat toe het ek nie sy "partner" afgeneem nie.


Hierdie een was die meisie beoordeel, jy sien hulle staan met hul rue na die beoordelaars om hulle nommers te wys.

Hy is no 65







Net so laaste - ek sou dit graag wou gedoen het.



No comments:

Post a Comment