Monday, June 22, 2009

Magaliespark

Ons het so lekker gekuier.
Julle moet maar verskoon, ek bly die fotos deurmekaar opsit. (kyk die datums)





Ek was rerig baie bederf, Daan Leandra en Fransisca het kosgemaak Ryno het skottelgoedwasser gepak en baie tafel gedek




Soos julle kan sien was dit bitterkoud die eerste 3 dae.





Dian en Hanu op die Gholfkarretjie





Dian, hy neem Tennis lesse by skool, sy hy het bietjie gaan oefen, dit is so oulik dit is 'n mini tennisbaan.




Hanu, dit was nadat ons 'n bietjie putt-putt gespeel het.









1 comment:

  1. Bly julle het die vakansie geniet, al was dit so koud. Lief julle.

    ReplyDelete