Wednesday, June 10, 2009

Johan verjaar

Johan, baie geluk met jou verjaarsdag, ons hoop die jare wat voorle
gaan vir jou baie spesiaal, mooi, goed, lekker en alles wat jou hart begeer
wees en baie goeie gesondheid inhou, hoop jy het jou dag saam met
pa Pieter geniet en die aandete saam met die familie.
Ouma Hettie en die hele Harmse familie se baie geluk en baie liefde.

(ek is darem bly ons het 'n foto van jou waar jy 'n ordentlike trui aan het,
nie in B.. B.....)

No comments:

Post a Comment