Friday, May 1, 2009

Pieter en Annatjie

Suster dit lyk vir my julle moet maar terugkom Suid Afrika toe - Ek is bly om te sien dit gaan beter met die arm en jy doen die oefeninge. Pieter vir jou sterkte met die knie, ons het nie eens geweet jy word geopereer nie, nou moet die kinders maar in spring en help.




1 comment:

  1. Ons lyk sommer op hierdie foto al albei lekker siek. Dit gaan goed. Wens julle was hier om te help met die pakkery en trekkery. Liefde

    ReplyDelete