Sunday, May 10, 2009

Moedersdag - 10 Mei 2009

Hier is 'n paar fotos van die dag saam met Ouma Hettie, sy is baie spesiaal en dit is vir ons 'n voorreg om haar nog by ons te kan he, ek hoop sy het haar dag baie geniet. Geniet die fotos























2 comments:

  1. Ai tog, hoe hartseer was ek nou toe ek so deur die fotos blaai. Wens ek was daar. Dit lyk of julle die dag baie geniet het. Liefde

    ReplyDelete
  2. Ons het lekker geeet, Evette het Beesstert en Hoender Stew gemaak , slaai en ek het soos altyd Bruin Poeding sonder eiers gemaak, Daan se favourite en nou is Magda ook al daarop. Het jou ook gemis, hoop julle voel al heel wat beter en vorder met die pakkery. Love u lots

    ReplyDelete