Friday, November 6, 2009

Ryno Leier Inhuldiging

Ouma Clara en Oupa Daan saam met Ryno met sy Leier Inhuldiging by Laerskool Randfontein. Leandra het ons uitgeneem vir 'n ete na die tyd by Spur.



Hier se al die leiers die Erekode vir Leiers op.





Hierdie foto is geneem deur Johan Minnaar (van Status Studio) se vrou, die aand met die Inhuldiging. Ryno teken hier die boek. Elke kind en een ouer moes die boek teken.


Leandra en Oupa Daan het vorentoe gegaan, Leandra het ook die boek geteken as getuie.







No comments:

Post a Comment