Friday, February 27, 2009

Werk by die Skou 26 Februarie 2009

Ons het 26 Februarie by die Randfontein skou gewerk,
Ryno was saam maar hy het nie gewerk nie hy het net kom geld haal om te spandeer op alles en nog wat.
Ryno en Leandra

Corrie, Lenie Pelser en Elsje Snyman het die maalvlei ingeskep, dit het met rukke lekker dol gegaan.





Leandra het gebak




Die drie manne het die geld geneem en uitgeroep wat ons moet skep en smeer.
Stolla Snyman, Renier Labuschagne, Dries van Zyl






No comments:

Post a Comment