Saturday, February 21, 2009

Swartruggens Dam

Die naweek van 6 tot 8 Febr. was ons by 'n KSA rally van die Rustenburg streek.


Die boonste foto is sit Ryno by die karavaan voor ons gery het.
Onderste foto hou Ryno die vis vas wat Johan Marx gevang het.



Oupa Daan met Ryno en Chipy. (Chipy het ook saam gegaan met die rally)



Daan en Clara


Daan saam met Fred Wille.


Clara was vir die naweek die boete bessie.


Voor ons terug gegaan het huis toe, het ons eers weer 'n lekker ontbyt gehad.


No comments:

Post a Comment