Saturday, June 12, 2010

Val van die kombuiskas

Wil net vir jou wys hoe het ek gelyk na die val, dit lyk nou al baie beter, is nog seer bokant die oog bank, die dokter het gedink ek moes gaan vir 'n operasie, maar gelukkig was dit toe nie nodig nie, maar dit is maar b.............. seer.



2 comments:

  1. Dit lyk b........... seer. Wat het jy gemaak???
    Hoop dit is al beter. Die oge lyk maar waterig en seer. Liefde.

    ReplyDelete
  2. Net gou my self voorstel, anders dink jy ek is ongeskik. Bly te kenne Clara. Ek het jou gevind duer Paula se blog. Kom kuier so bietjie daar by my blogs(2) Dis te lekker om maatjies te maak. Groete uit Australia Rina

    ReplyDelete