Tuesday, December 8, 2009

Koekies Bak

Ek en Ouma Hettie, Dian en Hanu het vandag bietjie begin om koekies te bak, hier sit die twee heerlik en smul aan die koekies, hulle het al vandag omtrent hettiekoekies ge-eet, het baie lanklaas daarvan gekry.




Ouma Hettie hard aan die uitrol en uitdruk. Sy is maar 'n staatmaker met die koekies, dit is defnitief haar "speciality"





1 comment:

  1. Ag, hoe jaloers maak jy my nou. Hier koop ons maar meeste van die tyd koekies. Geniet die eet daarvan en dink aan die wat nie so bevoorreg is om saam te eet daaraan nie (lol) Liefde.

    ReplyDelete