Sunday, April 5, 2009

Ou Mutual Funksie - 4 April 2009

Ou Mutual, Krugersdorp Tak, het op 4 April hul jaarlikse prysuitdeling by die Silverstar Casino buite Krugersdorp gehad, dit was 'n baie lekker aand, ons het dit baie geniet.
Clara Harmse




Daan Harmse






Hier is ek, op die agtergrond is die spuitfonteine, dit was baie pragtig en kleurvol. Ons het "pre-drinks" op die dek gehad voordat die funksie begin het.



Daan by die spuitfonteine


Clara en Barbara Fourie, sy werk by Ou Mutual in Randfontein in die Admin, sy het 'n trein toer gewen vir die beste Admin beampte in die streek. Baie geluk Barbara




Die tafels en die dekor was baie pragtig, om nie te praat van die kos.




2 comments:

  1. Hi Tannie, pragtige foto's. Lekker om te sien wat julle doen. Lyk of julle die aand baie geniet het.

    Liefde en groete

    Sebil

    ReplyDelete
  2. Alla la, maar julle het uitgehang. Dit lyk na 'n aand om te geniet. Julle verdien dit. Liefde

    ReplyDelete