Wednesday, March 25, 2009

Annatjie en Pieter vetrek

Baie dankie vir julle kuier, ons het dit baie geniet, hoop julle kom gou weer kuier. Die groetery is nooi lekker nie. Pas julle mooi op. Onthou die arm moet nog rus so Pieter moet maar mooi help. Love u all



1 comment:

  1. Baie dankie dat julle so mooi na al daai Nortjes gekyk het. Tannie se blog is great!! Dankie.

    ReplyDelete