Tuesday, April 12, 2011

Tannie Clara Verjaar

Het vandag tussen alles bietjie by Tannie Clara gaan kuier, sy is vandag 85 jaar oud.

Sy is so lief vir haar familie


Sy lag so lekker, want ek het vir haar gese kyk vir die voeltjie




Monday, April 11, 2011

Tannie Babs van der Merwe 90 jaar

Karel Basson, sy seun Evert, en sy (Karel) broer Org se vrou



Karel van der Merwe (oom Japie se oudste seun)


Karel en sy vrou Annalie Basson


Tannie Hannetjie en haar seun Karel


Agter Gerrie en Karel


Voor : Anita Tannie Babs en Sarie

(Ma en haar kinders)







Org Basson en sy vrou







Die een met die kamera is Anita, dit is Sarie se jongste sussie






Ma en haar twee dogters






Sunday, April 3, 2011

50ste Huweliksherdenking

Hulle het pragtig gelyk, en die saal was baie mooi en die kos was uit die boonste gestoeltes

















50ste Huweliksherdenking


Wednesday, December 1, 2010

Pieter Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop die jare wat voorlê gaan vir jou baie goeie, mooi en gesonde jare wees, onthou hulle sê ouderdom is nie vir sussies nie. Geniet die dag, hoop almal bederf jou.



Dian speel Krieket vir Khosa klub in Krugersdorp







Monday, November 29, 2010

Dikhololo

Ons was vir die naweek van 12 tot 15 November saam met Piet en Susan Venter by Dikhololo, hulle seun Johan werk by 'n Krokodilplaas (Le Croc) daar naby, hy het ons so bietjie meer omtrent krokodille geleer, hulle verwerk die velle daar wat hulle uitvoer, vir belde, skoene en handsakke

Ons het na die tyd 'n drankie gaan drink by 'n Restaurant in Harties


Oppad na die uitkykpunt by Dikhololo


Met my verjaarsdag het hulle my uitgeneem vir 'n ete by die oord se Dikdikkie Restaurant







Sonsondergang



Maandagoggend, alweer tyd om huis toe te gaan