Saturday, September 19, 2009

Oupa en Ouma Oggend by Ken 'n knikkie

Elke Oupa en Ouma het 'n boekmerk gekry



Ouma Dixie by die ingang na die Ken-'n-Knikkie Kleuterskool


By die ingang van die kleuterskool


Dian hou lekker piekniek, ons het piekniek gehou by die Kersie op die Koek teetuin, dit grens aan die kleuterskool



Ouma Annatjie en Dian




Ouma Dixie en Dian




Dian, hulle klas was leeus, elke klas het 'n ietsie opgevoer, hulle het gesing - wie is die koning van die wereld. Dit was baie koud maar ons het dit saam met die kleuters geniet.










Friday, September 18, 2009

Yolandi Verjaar

BAIE, BAIE GELUK, JY IS PRAGTIG, BLY SO MOOI, GENIET DIE DAG, EN OOK DIE RUGBY SAAM MET DIE GESIN, HOOP JY WAS WEER LEKKER BEDERF!!!




Monday, September 7, 2009

Anika Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy gaan 'n baie mooi dag he, jy moet vir sussies se hulle moet jou vandag bederf, glo jy het jou partytjie ook geniet.




Tuesday, August 11, 2009

BEN KEYSER VERJAAR

BAIE GELUK, MAG AL JOU DROME WAAR WORD,
EN OOK DIE GESONDHEID MEE GOED SAL GAAN,
HOOP JY HET 'N LEKKER DAG.

Monday, August 10, 2009

Armand 21

'n Paar fotos van Armand se 21st voordat my kamera se battery pap geraak het.


The man of the evening : Armand



By die ingang was daar "cocktails" vir almal, dit het baie mooi gelyk



Die tafels was net so mooi, die voorgereg was heerlik



Die tafelruiker










Armand 21

Harmse tafel, saam met Evette

Hanu het homself vermaak met die vere
Riaan en Marnel




Clara en Andre Labuschagne



Leandra, Ryno, Evette en Fransisca, die maskers was op die tafels vir 'n aandenking



Evette, Magda en Clara









Oppad na Armand se 21 verjaarsdag


Ons het met die kombi gery na Armand se verjaarsdag, toe het Ryno ons afgeneem