Tuesday, May 31, 2011

Barend Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy geniet jou dag, baie lief vir jou






Monday, May 30, 2011

Leandra verjaar

My oudste is vandag 37 jaar jaar oud,, baie geluk Jazz met die verjaarsdag, maag die Here jou nog lank vir ons almal spaar.





Saturday, May 28, 2011

Annatjie Verjaar

Happy, HAPPY, Birthday, and many MANY more!!!!! Geniet 'n baie spesiale dag, hoop jy word lekker bederf, en baie persente, Love you, van res van ons op die foto



Die birthday girl is tweede van regs: