Nico was ons DJ
Die ingang, Cindy en Nicolene het die plek baie mooi opgemaak
Ons het elkeen 'n "farewell" persent gekry en elkeen moes vir hulle 'n boodskappie geskryf het
Chante FourieJan, Evette, Barend en FransiscaEvette en Liefie Jan
Clara, Hermien Dirker, Antoinette, Elize en Evette
Danie, Jan, Antoinette en Johan ErskinElize en Clara, ons het lekker party gehou, gesing en gedans
Pierre, ook een van ons sangers
No comments:
Post a Comment