Anna-marie , Johan en Willem se dogtertjie en naamgenoot, Anne-marie, voor die ingang van die Gem Village in Irene, ons het daar haar 60ste verjaarsdag gevier.

Verjaarsdagkoek

Al die lekker eetgoed
'n Bord met fotos van Anna-marie
Boetie, sussie en skoonfamilie
Pragtige foto van Ma en dogterAnna-marie groet hier vir Naan van Zyl, agter sit Anna Wessels en Hettie Nel
Johan en Anna-marie met die heildronk
Ouma Hettie en Johan
Ouma Hettie en Anna-marie
Ouma Hettie en Fransisca, sy het in Daan se plek gegaan, want hy en Barend het gaan kyk hoe verloor die Springbokke
Marthie, Doll, Sanet, Marinda en Elsa
Hetta, Anna-marie en Clara
Hetta
Pragtige foto's. Nog iets wat ek gemis het. Verlang so na almal. Liefde vir almal daar. Was lekker om met jou te gesels.
ReplyDelete