Elke Oupa en Ouma het 'n boekmerk gekry
Ouma Dixie by die ingang na die Ken-'n-Knikkie Kleuterskool
By die ingang van die kleuterskool
Dian hou lekker piekniek, ons het piekniek gehou by die Kersie op die Koek teetuin, dit grens aan die kleuterskool
Ouma Annatjie en Dian
Ouma Dixie en DianDian, hulle klas was leeus, elke klas het 'n ietsie opgevoer, hulle het gesing - wie is die koning van die wereld. Dit was baie koud maar ons het dit saam met die kleuters geniet.
Ag, dit kan net lekker wees. Maar waar is die Oupa's dan????????? Liefde
ReplyDeleteHi tannie. Dit is oulike foto's. Mis julle baie. Leifde en groete Sibs
ReplyDelete