Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop die jare wat voorlê gaan vir jou baie goeie, mooi en gesonde jare wees, onthou hulle sê ouderdom is nie vir sussies nie. Geniet die dag, hoop almal bederf jou.
Hekkie verjaar
10 years ago
Welkom by Clara se blog. Ek hoop julle sal geniet waaroor ek berig, saam met my kuier en vir my kommentaar lewer.