Ons was vir die naweek van 12 tot 15 November saam met Piet en Susan Venter by Dikhololo, hulle seun Johan werk by 'n Krokodilplaas (Le Croc) daar naby, hy het ons so bietjie meer omtrent krokodille geleer, hulle verwerk die velle daar wat hulle uitvoer, vir belde, skoene en handsakke Ons het na die tyd 'n drankie gaan drink by 'n Restaurant in Harties
Oppad na die uitkykpunt by DikhololoMet my verjaarsdag het hulle my uitgeneem vir 'n ete by die oord se Dikdikkie Restaurant
Sonsondergang
Maandagoggend, alweer tyd om huis toe te gaan