Thursday, September 24, 2009

CLARA DIEPRAAM VERJAAR

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy gaan 'n stunning dag he, en dat jy vandag bietjie bederf gaan word. Dankie vir alles wat jy vir jou Ma en tannie Rina doen, ons as familie waardeer dit. Love u lots





Saturday, September 19, 2009

Oupa en Ouma Oggend by Ken 'n knikkie

Elke Oupa en Ouma het 'n boekmerk gekry



Ouma Dixie by die ingang na die Ken-'n-Knikkie Kleuterskool


By die ingang van die kleuterskool


Dian hou lekker piekniek, ons het piekniek gehou by die Kersie op die Koek teetuin, dit grens aan die kleuterskool



Ouma Annatjie en Dian




Ouma Dixie en Dian




Dian, hulle klas was leeus, elke klas het 'n ietsie opgevoer, hulle het gesing - wie is die koning van die wereld. Dit was baie koud maar ons het dit saam met die kleuters geniet.










Friday, September 18, 2009

Yolandi Verjaar

BAIE, BAIE GELUK, JY IS PRAGTIG, BLY SO MOOI, GENIET DIE DAG, EN OOK DIE RUGBY SAAM MET DIE GESIN, HOOP JY WAS WEER LEKKER BEDERF!!!




Monday, September 7, 2009

Anika Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy gaan 'n baie mooi dag he, jy moet vir sussies se hulle moet jou vandag bederf, glo jy het jou partytjie ook geniet.