Sunday, June 28, 2009

Kalla verjaar 27 Junie 2009

Ons het gister Kalla se 60se verjaarsdag gevier saam met sy vrou, kinders en kleinkinders, ons is bly hy is nou weer gesond, hy was baie siek.




Ryno en klein Karel




Kalla, Clara en Daan




Kalla se kinders

Agter: Steve, Leon en Danie
Voor: Jackie, Tanya en Annatjie




Kalla, Marietta en hulle kleinkinders







Thursday, June 25, 2009

Eduard se begrafnis


Vadersdag Fotos

Sorry, ek wou nog by die fotos skryf toe druk ek die enter "key" en daar verskyn alles sonder byskrifte.

Vadersdag - 21 Junie 2009





































Monday, June 22, 2009

Magaliespark

Ons het so lekker gekuier.
Julle moet maar verskoon, ek bly die fotos deurmekaar opsit. (kyk die datums)





Ek was rerig baie bederf, Daan Leandra en Fransisca het kosgemaak Ryno het skottelgoedwasser gepak en baie tafel gedek




Soos julle kan sien was dit bitterkoud die eerste 3 dae.





Dian en Hanu op die Gholfkarretjie





Dian, hy neem Tennis lesse by skool, sy hy het bietjie gaan oefen, dit is so oulik dit is 'n mini tennisbaan.




Hanu, dit was nadat ons 'n bietjie putt-putt gespeel het.









Ryno Dans Eksamen - 20 Junie 2009

Hier is 'n paar fotos van Ryno, hy het eksamen gedans Saterdag en sal eers vanaand sy punte kry, sal laat weet wat hy gekry het.

Hy het 9 danse gedans, 3 danse met elke "partner" eerste 3 danse was hy en sy partner beoordeel en die ander 6 was die ander 2 meisies beoordeel, (daar is te min seuns vir die aantal meisies) hy was stokflou en het sommer dadelik vir 'n uur geslaap.


Hierdie is ook een van die ander meisie, ek was so bietjie laat toe het ek nie sy "partner" afgeneem nie.


Hierdie een was die meisie beoordeel, jy sien hulle staan met hul rue na die beoordelaars om hulle nommers te wys.

Hy is no 65







Net so laaste - ek sou dit graag wou gedoen het.



Thursday, June 11, 2009

HEKKIE VERJAAR

Baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het die dag geniet
en bid vir jou 'n gesonde en voorspoedige jaar toe.
Van al die Harmses en Ouma Hettie.
(ek hoop volgende keer het ek darem 'n foto om op te sit.

Wednesday, June 10, 2009

Johan verjaar

Johan, baie geluk met jou verjaarsdag, ons hoop die jare wat voorle
gaan vir jou baie spesiaal, mooi, goed, lekker en alles wat jou hart begeer
wees en baie goeie gesondheid inhou, hoop jy het jou dag saam met
pa Pieter geniet en die aandete saam met die familie.
Ouma Hettie en die hele Harmse familie se baie geluk en baie liefde.

(ek is darem bly ons het 'n foto van jou waar jy 'n ordentlike trui aan het,
nie in B.. B.....)